KIMBERLEY. – Die land se enigste vrou as krieketbaas, Elise Lombard, is gister op Vrouedag oorlede. Die Suid-Afrikaanse krieketgemeenskap is gister in rou gedompel deur die skielike afsterwe van die ...
Laerskool Rapportryer het Nasionale Vrouedag met ‘n boodskap vanaf bekende sanger Riana Nel, gevier. Volgens skoolwoordvoerder Celeste Wentzel, het Riana ‘n inspirerende boodskap gestuur oor die ...
Lucky Kgomo, Betsie Joubert en Amelia Botha sê dit was vir hulle 'n voorreg om as gassprekers by die Lof- en Aanbiddingsentrum se Vrouedag-vieringe te praat. POLOKWANE – Saterdag was Vrouedag en om ...